Die Reënboogmaker - Plaasroman

R280.00 R280.00

“Met Die Reënboogmaker keer Nico Luwes terug na die era van die plaasroman, maar nou verrassend vars en in ‘n splinternuwe baadjie. Oop, eerlik, toeganklik, verkennend en sonder enige pretensie. Hy span sy doek wyd op die terreine van die kampuswêreld waar die professor en student bevrydend en verrykend kommunikeer; die misterie van die Oewerkonyn of Doekvoetjie en die ongemaklike ontwaking van ‘n eerste liefde wat nie sy woorde kan vind nie.

Dit is ‘n moet-lees vir elke Karoomens en almal wat via die kleindorpies die makrowêreld van die mens wil herontdek - Pieter Fourie

Reenboogmaker Koerantberig https://www.netwerk24.com/Vermaak/Teater/luwes-se-roman-n-moet-lees-vir-elke-karoomens-20210227

 


Shipping   Local     National     International  

15 available.

R280.00 R280.00